SoundOfMusic
Hoekom is mans nie meer soos 100jaar terug nie?!
39–Divorced–Pretoria, Gauteng, South Africa
Profile Modified: A week ago
Last Login: Sunday
Click the Like button below to share this profile with your friends on your Facebook.
We can't calculate a score because you aren't logged in.
Two-way match
0%
About Her
| Country of Origin: | South Africa |
| Current Location: | Pretoria, Gauteng, South Africa |
| Gender: | Female |
| Age: | 39 |
| Star Sign: | Aries |
| Height: | 168cm (5' 6.1") |
| Body Type: | Curvaceous |
| Looks: | Attractive |
| Hair Colour: | Blonde |
| Eye Colour: | Green |
| Ethnicity: | White/Caucasian |
| Home Language: | Afrikaans |
| Other Languages: | Dutch; English |
| Religion: | Christian / Other |
| Marital Status: | Divorced |
| Relationship Types: | Just penpals; Activity partners; Friends; Open to possibilities |
| Have Children: | Yes, living with me |
| Want Children: | Ask me later |
| Eating Habits: | Eat healthily |
| Smoking Habits: | Non-Smoker |
| Drinking Habits: | Non-Drinker |
| Education: | Bachelors degree |
| Occupation: | Sales and Marketing |
| Income: | Enough |
Her Narratives
Why should you get to know SoundOfMusic?
Ek dink elke mens het voor die handliggende kwaliteite en kan dit gemaklik met almal deel en dan het ons almal seker maar kwaliteite, versugtinge, wense en onuitgesproke drome en daai spesiale iets wat ons uniek maak en wat ons laat tiek... En ek dink dis wat elkeen van ons hier soek, iets nuuts, spesiaals en dalk daai groot liefde.
Ek sien myself primêr as 'n mamma alhoewel ek seker die potensiaal het om staatspresident te word! In my hart voel ek 16, al is ek binnekort 40!
Ek soek in hierdie stadium net intelligente en normale geselskap alhoewel ek moet bieg en sê dat ek nie baie tyd het vir ginnegaap en nonsens praat nie. Ek is egter bereid om die kans te vat en ek weet dat ek God 100% vertrou in my wel en wee en dat Hy in beheer is. Hy het al groot wonderwerke in my lewe gedoen en ek eer Hom daarvoor.
As ek so deur al die soekende mense blaai,dan breek my hart vir al die gebrokenheid en kry ek amper 'n deja vu gevoel want soveel mense kry weer en weer seer. Soveel kindertjies kry weer en weer seer omdat mense hul vervulling in 'n ander stukkende mens soek, hul vreugde en doel in die lewe in 'n sterfling en sondaar se hande plaas en soms soveel op die altaar plaas en nie eers al die gemors uit die binnekamer van hul hart skrop nie. Dis tussen 10 en 12 in die aand, met 'n bierbeker vol tee, dat ek al hierdie groot stories bedink en lees en wonder en wat die nostalgie en sentiment my beetpak...
She describes her ideal match thus:
Ek dink as 'n mens hier te veel voorskrifte en "ideale" neerpen - en mag ek my verstout deur te sê - dat 'n mens dalk verras kan word deur 'n God met humorsin. Soos 'n waterbok of 'n blou-aap met 'n snaakse agterstewe - steeds God se skepping en pragtig maar snaaks.
Ek soek nie 'n man nie, ek soek 'n maatjie, iemand wat dink soos ek, wat sal besef dat my kinders vir my baie belangrik is, iemand by wie ek net myself kan wees sonder oordeel en voorwaardes. Iemand wat my sal waardeer vir wie ek is en wat vir my belangrik is. Ek soek iemand met wie ek werklik net kan gesels. Oor die lewe, oor veral musiek, oor klein dingetjies, oor oumense, oor kamp, paddas wat kwaak, kiewiete, die man in die maan, 'n kat wat met 'n muis speel... gewone maar ewigheidswaarde goed. Oor God, oor kinders, oor die skepping. Ek dink nie 'n mens kry meer 'n man soos mans 100jaar terug was nie, maar naby daaraan sal ook goed wees.
Ek soek 'n innerlik sterk man wat se waardesisteem nog konserwatief is, 'n man wat weet hoe om vleis te braai sowel as vis skoon te maak. 'n Man wat kan filosofeer en wat kreatief is, wat mal is oor die natuur, hou van normale goeters en hom nie steur aan nonsens en giere nie. Ek soek 'n man met blinkskoon hare, tande, naels en 'n man wat altyd lekker en skoon ruik!
Ek sien nie kans vir ligsinnige mannetjies wat vir almal boodskappe stuur in die hoop dat iemand terug antwoord nie. As jy nie kan spel nie, los asb dan maar ook...
About Her Ideal Match
| Country of Origin: (Slightly important) | South Africa |
| Current Location: (Slightly important) | Pretoria (Gauteng, South Africa) |
| Gender: | Male |
| Age Range: (Decidedly important) | 38 - 50 |
| Star Sign: | Any |
| Height: (Moderately important) | 168cm (5' 6.1") - 190cm (6' 2.8") |
| Body Type: | Any |
| Looks: | Any |
| Hair Colour: | Any |
| Eye Colour: | Any |
| Has Photo: | Decidedly important |
| Ethnicity: (Decidedly important) | White/Caucasian |
| Home Language: (Moderately important) | Afrikaans |
| Other Languages: | Any |
| Religion: (Moderately important) | Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox |
| Marital Status: (Decidedly important) | Single; Divorced; Widowed |
| Have Children: (Moderately important) | Yes, not living with me; Yes, living with me; Yes, living with me sometimes |
| Want Children: | Any |
| Eating Habits: | Any |
| Smoking Habits: (Moderately important) | Non-Smoker |
| Drinking Habits: (Moderately important) | Non-Drinker; Occasional Drinker |
| Education: (Moderately important) | Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral |
| Occupation: | Any |
| Income: (Moderately important) | Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
More About Her
| Hair Style: | Curly; Wild |
| Facial Hair: | None / not applicable |
| Eyesight: | I've got 20/20 vision |
| Disabilities: | I have none |
| Body Art: | I don't have any |
| Fashion Sense: | Classic (My tastes echo long-established norms) |
| Personality Traits: | Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Realistic |
| Sense of Humour: | Sophisticated |
| Valued Qualities: | Charity; Compassion; Contentment; Devotion; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Kindness; Mercy; Patience; Tolerance; Humour; Faithfulness; Chemistry |
| Intelligence: | Intellectually Challenged |
| Ruled by: | The heart |
| Party Behaviour: | An average mingler |
| Pastimes of choice: | Spending time outdoors |
| Music Preferences: | Broadway / Theatrical; Classical; Country & Western; Gospel / Religious; Opera |
| Reading: | I love it |
| Books: | Best-sellers; Fiction; Mystery; Romance; Travel; Sci-Fi; Religious |
| TV Habits: | I watch a few favourite shows each week |
| TV Shows: | Documentaries; Variety shows; Action/Adventure; Nature/Wildlife; Reality shows |
| Movie Frequency: | Occasionally or irregularly |
| Movie Preferences: | Action; Adult; Art Films; Comedy; Drama; Mystery; Romance |
| Take Drugs: | Never |
| Current Relationship: | I'm divorced |
| Date Activities: | A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Walking on the beach |
| Sport Involvement: | Watching from the couch |
| Sports: | Camping; Canoeing; Chess; Dancesport; Horse Riding; Fishing; Hiking; Rock climbing; Rugby; Sailing; Sky diving; Surfing; Swimming; Tennis; Walking; White water rafting; Gymnastics; Ice Skating; Shooting |
| Interests: | Board games; Card games; Cooking; Gardening; Making Music; Photography; Shopping; Singing |
| Pace of Life: | Manageable |
| Time at Work: | I work a standard 40 hour week |
| Cooking: | I quite like cooking |
| Dining Out: | I only eat out on special occasions |
| Cuisine: | Chinese; Italian; South African |
| Family Size: | I've got brothers and sisters |
| Family Closeness: | We're average |
| Time Online: | I check in once a day |
| Willing to Relocate: | I'd consider it |
| Favourite Colour: | Pink |
| Animals: | I like animals |
| Pets (Have): | Bird(s); Cat(s); Dog(s); Fish |
| Turn-ons: | Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping; Thrill seeking; Wealth |
| Turn-offs: | Body piercing(s); Long hair; Power; Sarcasm; Tattoo(s) |
| Dream Home: | Castle in Scotland |
| Retirement Plans: | Exploring the 7 Wonders of the World |
| Religious Attendance: | Once a week |
| Politics: | Conservative |
| Honesty: | Extremely |
Invitation-Only Private Photos
You do not have any Invitation-Only photos.Private Photos for My Favourites
You do not have any photos that you have made visible to only your favourites.- Block Her/Report Abuse Blocked members cannot send you any messages. Report this member


